Oor Ons

Ons Storie

Liefie Klere het begin met ‘n naaldwerkmasjien, ‘n paar meter sagte materiaal en ‘n eenvoudige gedagte: kinderklere moet gemaklik, oulik en met liefde gemaak wees.

Vandag maak ons handgemaakte pajamastelle vir liefies van 3 maande tot 6 jaar — elkeen op bestelling gesny en gestik in Robertson, in die hart van die Wes-Kaap. Omdat elke stel eers gemaak word wanneer jy bestel, is joune werklik joune: vars van die masjien af, nog nooit op ‘n rak nie.

Every Liefie Klere set is handmade to order in Robertson, South Africa — cut, sewn and finished with care, and couriered to your door within days.

Shopping Cart
0
    0
    Your Cart
    Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop
    Secure Checkout
    Fast Shipping
    Easy Returns
    Scroll to Top