Groottegids

Groottegids

Ons groottes is ouderdom-gebaseer. Elke kledingstuk word gesny vir die tipiese lyf van daardie ouderdom. Kies die grootte volgens jou kind se ouderdom.

GrootteNota
3–6 maandeGesny vir die tipiese bou van ‘n baba van 3 tot 6 maande.
6–12 maandeGesny vir die tipiese bou van ‘n baba van 6 tot 12 maande.
1–2 jaarGesny vir die tipiese bou van ‘n peuter van 1 tot 2 jaar.
2–3 jaarGesny vir die tipiese bou van ‘n peuter van 2 tot 3 jaar.
3–4 jaarGesny vir die tipiese bou van ‘n kind van 3 tot 4 jaar.
5–6 jaarGesny vir die tipiese bou van ‘n kind van 5 tot 6 jaar.

Kies die grootte volgens jou kind se ouderdom. Is jou kleinding groot vir sy of haar ouderdom? Kies gerus een grootte op.

Choose the size matching your child’s age. If your little one is tall for their age, size up.

Onthou: elke item word op bestelling gemaak, so grootte-keuse is belangrik. Sien ons Terme & Voorwaardes vir meer oor omruilings en terugbetalings.

Shopping Cart
0
    0
    Your Cart
    Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop
    Secure Checkout
    Fast Shipping
    Easy Returns
    Scroll to Top