Die Slaaptyd Donuts stel maak slaaptyd pret. Die teal toppie met speelse zzz-drukwerk het ‘n geruite kraag en moufafwerking, en die donkerblou kolletjie broekie is sag en gemaklik vir die hele nag.
Elke stel word op bestelling handgemaak met duursame, sagte materiaal wat was na was mooi bly.
Beskikbare groottes: 3β6 maande tot 5β6 jaar.
A playful teal sleepy-print set with navy dot pants β handmade to order for little dreamers.
Handgemaak op bestelling: Vervaardiging neem net 1 werksdag nadat betaling ontvang is. Koerier: R100 per bestelling, landwyd. / Made to order: Production takes just 1 working day after payment. Courier: R100 per order, nationwide.




Reviews
There are no reviews yet.