Hartjies in die Nag bring ‘n bietjie magie na slaaptyd. Die donkerblou toppie is besaai met hartjies in pienk, pers, oranje en mint, afgewerk met ‘n sagte lila kraag en moue. Die bypassende polka-kolletjie broekie maak die stel af.
Handgemaak op bestelling met sagte, gemaklike materiaal — perfek vir ‘n liefie wat van kleur hou.
Beskikbare groottes: 3–6 maande tot 5–6 jaar.
A navy pyjama set covered in colourful hearts with polka-dot pants and lilac trim — handmade to order with love.
Handgemaak op bestelling: Vervaardiging neem net 1 werksdag nadat betaling ontvang is. Koerier: R100 per bestelling, landwyd. / Made to order: Production takes just 1 working day after payment. Courier: R100 per order, nationwide.







Reviews
There are no reviews yet.