Madeliefie is sag, vroulik en tydloos. Die ligte blush toppie met fyn madeliefie-drukwerk het ‘n koraal kolletjie-sakkie en ‘n vrolike frilletjie-soom, met ‘n bypassende koraal kolletjie broekie wat die stel perfek afrond.
Handgemaak op bestelling — elke steek met liefde.
Beskikbare groottes: 3–6 maande tot 5–6 jaar.
Soft daisies, coral polka dots and ruffles — a timeless handmade set for your little one.
Handgemaak op bestelling: Vervaardiging neem net 1 werksdag nadat betaling ontvang is. Koerier: R100 per bestelling, landwyd. / Made to order: Production takes just 1 working day after payment. Courier: R100 per order, nationwide.







Reviews
There are no reviews yet.