Die Bokkie Drome stel is gemaak vir soete drome. Die sagte beige toppie met fyn bokkie-drukwerk het ‘n speelse frilletjie-soom en gemaklike moue, terwyl die pienk geruite broekie met sagte rekband die perfekte pasvorm gee vir slaaptyd én speeltyd.
Elke stel word met liefde en presisie handgemaak — geen twee is ooit presies dieselfde nie. Ons gebruik sagte, kindervriendelike materiaal wat gemaklik teen die vel is.
Beskikbare groottes: 3–6 maande tot 5–6 jaar. Sien ons Groottegids om die perfekte pasvorm te kies.
Every Bokkie Drome set is lovingly handmade to order in South Africa. Soft bunny-print top with ruffle hem and comfy check pants — perfect for bedtime and beyond.
Handgemaak op bestelling: Vervaardiging neem net 1 werksdag nadat betaling ontvang is. Koerier: R100 per bestelling, landwyd. / Made to order: Production takes just 1 working day after payment. Courier: R100 per order, nationwide.







Reviews
There are no reviews yet.