Ballon Bokkies Pajamas

R280

Pienk toppie met bokkies wat aan hartjie-ballonne sweef, plus ‘n pastel kolletjie broekie met frilletjies. Pure soetigheid. / Pink bunny-balloon top with pastel dot ruffle pants. Pure sweetness.

Ballon Bokkies is een van ons soetste stelle. Die pienk toppie wys bokkies wat aan trosse hartjie-ballonne sweef, met ‘n pastel kolletjie-sakkie en frilletjie-soom. Die bypassende broekie met frilletjie-pype maak dit ‘n stel wat sy nie sal wil uittrek nie.

Met liefde handgemaak op bestelling, van sagte materiaal wat lekker teen die vel voel.

Beskikbare groottes: 3–6 maande tot 5–6 jaar.

Bunnies floating on heart balloons, pastel dots and ruffles everywhere — handmade to order.

Handgemaak op bestelling: Vervaardiging neem net 1 werksdag nadat betaling ontvang is. Koerier: R100 per bestelling, landwyd. / Made to order: Production takes just 1 working day after payment. Courier: R100 per order, nationwide.

Grootte

3–6 maande, 6–12 maande, 1–2 jaar, 2–3 jaar, 3–4 jaar, 5–6 jaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ballon Bokkies Pajamas”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Shopping Cart
0
    0
    Your Cart
    Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop
    Secure Checkout
    Fast Shipping
    Easy Returns
    Scroll to Top