Veldblomme Pajamas

R280

Olyfgroen toppie vol vrolike veldblomme met pienk afwerking, en ‘n pienk kolletjie broekie met frilletjie-pype — bypassende scrunchie ingesluit! / Olive wildflower top with pink dot ruffle pants — matching scrunchie included!

Veldblomme bring die buitelewe binne. Die olyfgroen toppie is besaai met veldblomme in pienk, geel en wit, afgewerk met pienk kraag en frilletjie-soom. Die pienk kolletjie broekie met frilletjie-pype maak dit ‘n stel so vrolik soos ‘n lentedag.

Bonus: die bypassende pienk kolletjie scrunchie is by die stel ingesluit!

Handgemaak op bestelling, met sagte kindervriendelike materiaal.

Beskikbare groottes: 3–6 maande tot 5–6 jaar.

An olive wildflower top with pink dot ruffle pants — as cheerful as a spring day. Matching scrunchie included!

Handgemaak op bestelling: Vervaardiging neem net 1 werksdag nadat betaling ontvang is. Koerier: R100 per bestelling, landwyd. / Made to order: Production takes just 1 working day after payment. Courier: R100 per order, nationwide.

Grootte

3–6 maande, 6–12 maande, 1–2 jaar, 2–3 jaar, 3–4 jaar, 5–6 jaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Veldblomme Pajamas”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Shopping Cart
0
    0
    Your Cart
    Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop
    Secure Checkout
    Fast Shipping
    Easy Returns
    Scroll to Top