Vis-Monster Stelletjie

R280,00

Room-gemêleerde langmoutoppie vol snaakse vis-monstertjies, met lemmetjie-groen afwerking en bypassende navy kolletjie-broek.

‘n Speelse onderwater-stelletjie vol snaakse vis-monstertjies. Die room-gemêleerde langmoutoppie spog met helder kleure, afgewerk met ‘n lemmetjie-groen halsband en mansjette, plus ‘n navy kolletjie-voorsak. Die bypassende navy kolletjie-broek voltooi die stelletjie.

Handgemaak op bestelling, met sagte kindervriendelike materiaal.

Beskikbare groottes: 3–6 maande tot 5–6 jaar.

Handgemaak op bestelling: Vervaardiging neem net 1 werksdag nadat betaling ontvang is. Koerier: R100 per bestelling, landwyd.

Grootte

0–3 maande, 3–6 maande, 6–12 maande, 1–2 jaar, 2–3 jaar, 3–4 jaar, 4–5 jaar, 5–6 jaar

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vis-Monster Stelletjie”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Shopping Cart
Your Cart (0)
Empty Cart Your Cart is Empty!

It looks like you haven't added any items to your cart yet.

Browse Products
Subtotaal
Shipping & taxes calculated at checkout.
R0,00
Checkout Now
Powered by Caddy
Scroll to Top