‘n Soet en bekoorlike stelletjie vir dogters wat van blomme hou. Soet madeliefies versier die sagte roomkleurige bostuk, afgewerk met koraal kraag en mansjette, ‘n koraal kolletjie-ruffelsoom en ‘n bypassende koraal kolletjie-broek.
Handgemaak op bestelling, met sagte kindervriendelike materiaal.
Beskikbare groottes: 3–6 maande tot 5–6 jaar.
Handgemaak op bestelling: Vervaardiging neem net 1 werksdag nadat betaling ontvang is. Koerier: R100 per bestelling, landwyd.






Resensies
There are no reviews yet.