‘n Bekoorlike tweestuk-stelletjie wat jou dogtertjie régtig sal wil aantrek. Hierdie olyfgroen stelletjie kombineer ‘n delikate blommetjiedruk met ‘n oulike koraal kolletjie-ruffel aan die soom, afgewerk met sagte afwerkings en ‘n bypassende koraal kolletjie-broek.
Handgemaak op bestelling, met sagte kindervriendelike materiaal.
Beskikbare groottes: 3–6 maande tot 5–6 jaar.
Handgemaak op bestelling: Vervaardiging neem net 1 werksdag nadat betaling ontvang is. Koerier: R100 per bestelling, landwyd.






Resensies
There are no reviews yet.