‘n Stoere onderwater-stelletjie vol haaie en seemonstertjies. Die room-gemêleerde langmoutoppie spog met ‘n vrolike druk, afgewerk met ‘n lemmetjie-groen halsband en mansjette, plus ‘n navy kolletjie-voorsak. Die bypassende navy kolletjie-broek voltooi die knus stelletjie.
Handgemaak op bestelling, met sagte kindervriendelike materiaal.
Beskikbare groottes: 3–6 maande tot 5–6 jaar.
Handgemaak op bestelling: Vervaardiging neem net 1 werksdag nadat betaling ontvang is. Koerier: R100 per bestelling, landwyd.






Resensies
There are no reviews yet.