‘n Stoere navy driestuk-stelletjie vol ruimte-dinosourusse, sterre en helder rakette. Dit bevat ‘n langmoutoppie met handige voorsak en ‘n bypassende kolletjie-broek. Die oulike geknoopte musserjie hou die kleinste avonturier warm en knus.
Handgemaak op bestelling, met sagte kindervriendelike materiaal.
Beskikbare groottes: 3–6 maande tot 5–6 jaar.
Handgemaak op bestelling: Vervaardiging neem net 1 werksdag nadat betaling ontvang is. Koerier: R100 per bestelling, landwyd.






Resensies
There are no reviews yet.