Ballon-Hasie Stelletjie

R280,00

Pienk toppie met oulike hasies wat aan pastel hartjie-ballonne sweef, afgewerk met ‘n kolletjie-ruffelsoom en bypassende kolletjie-broek.

‘n Vrolike stelletjie vol fantasie vir klein meisies met groot verbeeldings. Oulike hasies sweef aan trosse pastelkleurige hartjie-ballonne op die sagte pienk toppie. Dit word afgewerk met ‘n swierige pastel kolletjie-ruffelsoom, bypassende kolletjie-sak en kolletjie-broek.

Handgemaak op bestelling, met sagte kindervriendelike materiaal.

Beskikbare groottes: 3–6 maande tot 5–6 jaar.

Handgemaak op bestelling: Vervaardiging neem net 1 werksdag nadat betaling ontvang is. Koerier: R100 per bestelling, landwyd.

Grootte

0–3 maande, 3–6 maande, 6–12 maande, 1–2 jaar, 2–3 jaar, 3–4 jaar, 4–5 jaar, 5–6 jaar

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ballon-Hasie Stelletjie”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Shopping Cart
Your Cart (0)
Empty Cart Your Cart is Empty!

It looks like you haven't added any items to your cart yet.

Browse Products
Subtotaal
Shipping & taxes calculated at checkout.
R0,00
Checkout Now
Powered by Caddy
Scroll to Top