‘n Stoere onderwater-stelletjie vir klein haai-liefhebbers. Die grys-gemêleerde bostuk swem vol vriendelike haaitjies en speelse borrels, afgewerk met ‘n gestruktureerde wafel-halsband en bypassende mansjette. Die aqua broek voltooi die stelletjie.
Handgemaak op bestelling, met sagte kindervriendelike materiaal.
Beskikbare groottes: 3–6 maande tot 5–6 jaar.
Handgemaak op bestelling: Vervaardiging neem net 1 werksdag nadat betaling ontvang is. Koerier: R100 per bestelling, landwyd.






Resensies
There are no reviews yet.